Loader
Most Rated
Plaatkoekies

2 eiers 125 ml suiker...

forkforkforkforkfork

WenResepte van die dag

 

  • Kerrie Tamatie en Eiervrug(brinjal) Smoor

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.5 / 5)

    Heerlik saam mieliepap, kapokaartappels, stampmielies of bo oor worsrolletjies . 1 groot eiervrug, geskil in groot blokkies gesny (plaas in bakkie kouewater) 3 groot tamaties, ontvel en opgesny in blokkies 2 groot uie, geskil en fyn opgekap 1 groot soet groenrissie – blokkies opgekap 6 knoffeltoontjies – geskil en gekneus 1 el kerriepoeier 1 tl […]

    Read more
  • Hoenderlewerjies met byt

    forkforkforkforkfork Average Rating: (5 / 5)

    Bestanddele 500g hoenderlewertjies 90ml botter sout en varsgemaalde swartpeper na smaak 1 ui, gekap 2 knoffelhuisies, gekneus 1 stuk ± 1cm gemmer, fyn gekap 5 ml borrie 12,5ml kerriepoeier of garam masala 1 brandrissie, ontpit en fyngekap 410g ( 1blik) tamaties, gekap 200g bevrore of vars jong ertjies vars koljanderblare(dhania) gesnipper Metode Soteer skoongemaakte hoenderlewers […]

    Read more
  • Boontjiesop van Kathu 

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3.8 / 5)

    Met al die boontjiesop resepte in die land, volge ek hierdie een wat nie baie moeite is nie. 1 kg Beeskookvleis (ek gebruik shin/chuck met baie murg) 5 groot uie 1 kg Suikerboontjies oornag geweek in water. 750ml water 2 pakkies Oxtail Soup 2 blokkies Oxtail Aftreksel 4 sakkies tamatie puree 50 – 100ml Worcestershire […]

    Read more
  • Peri Peri Hoenderlewertjies in die Potjie

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.1 / 5)

    Vinnige kamp ontbyt of heerlik as voorgereg by braai, of sommer maar net vir wanneer die lus jou beetpak ! . 2 x 500 g hoenderlewers, ontdooi, afgespoel en in stukke gesny 2 uie, fyngekap 3 knoffeltoontjies, gekneus 3 groen brandrissies, in lengte deur gesny 80 ml olie 150 ml Nando’s Peri peri sous 2 […]

    Read more
  • Pepermentlikeur

    forkforkforkforkfork Average Rating: (3 / 5)

    250 ml suiker 250 ml kookwater 500 ml brandewyn 45 ml rum peperment geursel groen voedselkleursel Kook die water en suiker saam tot dit n draad trek as die stroop tussen twee vingers getoets word. Meng die stroop, brandewyn en rum en voeg die geursel by. Voeg die kleursel by tot n helder groen kleur […]

    Read more
  • Ziploc Omelette

    forkforkforkforkfork Average Rating: (4.2 / 5)

    Kraak eiers (groot of extra groot) in ‘n kwart grootte Ziploc-sakkie (nie meer as 2 nie) – Skud dit goed Sit ‘n verskeidenheid van goed by (Oorskiet vleis, Kaas, ham, uie, groen rissies, tamatie ens) Skud sakkie goed. Maak seker jy druk al die lug uit die sakkie uit end maak hom toe (zip dit) […]

    Read more

What's Hot

  • Nageregte

    Melktert

    Geskiedenis van Melktert Melktert, letterlik vertaal as “melktert” in Afrikaans, is ‘n ikoniese Suid-Afrikaanse nagereg met ‘n ryk geskiedenis wat strek terug tot die… ...more

  • Tradisioneel

    Bobotie

    Geskiedenis van Bobotie Bobotie is ‘n tradisionele Suid-Afrikaanse gereg met ‘n ryk geskiedenis wat die uiteenlopende kulinêre invloede van die streek weerspieël. Die gereg… ...more

  • Potjiekos

    Beesstertpotjie

    Sous 60 ml Brandewyn750 ml droë rooiwyn375 ml blatjang125 ml Worcestersous125 ml tamatiesousbotterbone se vloeistof1 pakkie beesstertsoppoeier250 ml kookwater30 ml gemengde, gedroogde kruie30 ml… ...more

  • Brood

    Karringmelk-en-kruiebrood

    500 g bruismeel2.5 ml sout5 ml roosmaryn2.5 ml gedroogde origanum1 ui, gerasper5 ml gekapte knoffel250 ml gerasperde kaas250 ml karringmelk Metode Meng al die… ...more

Kom Vry saam en ontmoet jou Lewensmaat!